Luister na Jou Diddalum!

Regular price R 150.00

1 review

Van die kinderboekskrywer Emily Child en die gewilde illustreerder Maria Lebedeva kom 'n nuwe prenteboek wat gevoelens vir kinders op die mees ongelooflike manier verken, Luister na jou Diddalum!

Wat is jou Diddalum? Is dit daardie snaakse gevoel in jou maag as jy opgewonde is? Of is dit vuurwerk wat ontplof? Is dit 'n slymerige slak, of 'n fladderende skoenlapper? Wat is jou Diddalum en hoe luister jy daarna?

ISBN 978-0-639-93439-6, sagteband, 32 bladsye, 21cm x 21cm