Aarde neem 'n breek

R 180.00

Van die kinderboekskrywer Emily House kom 'n wonderlike verhaal wat ons weer met ons planeet verbind. Earth Takes a Break, 'n moderne fabel geïnspireer deur onlangse gebeure, is 'n aangrypende prenteboek propvol prettige illustrasies en saamgeweef met 'n boodskap van hoop.

Wanneer Aarde sleg voel, gaan sy dokter toe om hulp te vra. Wat die dokter voorskryf, lyk vir die aarde onmoontlik, totdat sy die volgende dag wakker word om 'n verrassende verandering te vind!

Spesifikasies: ISBN 978-0-620-88112-8, 32 bladsye, sagteband

Emily House se jongste kinderboek is Bonbon and Blanket .