Lulu na Luba. Ubonani?
Deur Imagnary House
Wat sien jy?
Wat sien ons...?
’n Toekoms waar inheemse tale behoue bly en nie uitgesterf word nie, gepraat om liefde uit te druk en om ’n manjifieke werklikheid te skep.
Teen 2100 sê voorspellings dat die helfte van die wêreld se gesproke tale óf sal verdwyn óf op die randjie van uitsterwing sal wees.
In reaksie op hierdie kommerwekkende neiging het UNESCO, Inheemse Volke Organisasies en VN se inheemse meganismes saam die tydperk van 2022 tot 2032 as die Internasionale Dekade van Inheemse Tale aangewys.
Kom ons bewaar ons inheemse tale deur hulle van kleins af by kinders te vestig, en hulle uit te lig as tale van liefde en skepping.