Wat 'n wonderlike wêreld kan dit wees

R 150.00
Deur Mary-An

What a Wonderful World This Can Be is 'n baanbrekende prenteboek oor hoe klein dade groot gevolge kan hê. Skrywer Mary-An pak groot onderwerpe soos volhoubaarheid, afknouery en armoede aan, sowel as ongelooflike hartsmeltende temas van vriendelikheid, dapperheid en volharding.

In hierdie boek wonder 'n dogtertjie oor die wonderlike wêreld wat oral om haar is. Het jy al ooit oor die wêreld gewonder? Dis 'n wonderlike plek! Maar daar is 'n paar dinge wat ons hartseer maak... en wat kan ons daaraan doen?

"Een ding op 'n slag. Dis wat ons doen.
Een stuk gemors wat uit die see gepluk is.
Een toebroodjie vir iemand in een of ander nood.
Maar moet asseblief nie moeg word nie, dit sal net nie deug nie.
Want hierdie wêreld is 'n wonder en, my skat, so is jy.

Spesifikasies: ISBN 978-0-6398061-5-0, 36 bladsye, 280 mm x 210 mm, sagteband

Customer Reviews

Based on 7 reviews
86%
(6)
14%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
T
Tamara
Beautiful, touching book

This is a gorgeously illustrated (and written) book with an important lesson - not just for children, but everyone, and especially in these tough times.

Let's all keep doing one thing. Thank you, Mary-An, for the encouragement. I've bought copies for all the kids in my life.

L
Lucy Profitt
Brilliant Book

We thouroughly enjoyed this book. The pictures are stunning, captivating and intriguing. They capture the profound, but simply put message of the book really well. My boys enjoy the humour and rhyme too.

J
Julia van Schalkwyk
A magical message

A magical little story to make you value the world, as well as yourself, a little more. Beautiful illustrations.

J
James Porter
Beautifully illustrated & written

One of my favourite children's books. Enchanting for my daughter to listen to and for me to read! I can highly recommend this book.

L
Lucy Hindle
Wonderful

What a lovely book! Amazing illustrations and such a nice message.